“Redeeming Love Ministries” is ‘n nie winsgewende bedienings-organisasie wat hul ten doel stel om deur die Woord van God mense se gees, siel en liggaam toe te rus en op te bou. Ons glo in God soos dit in die Bybel geopenbaar is: God die Vader; God die Seun (Jesus Christus) en God die Heilige Gees. Om ‘n bediening tot stand te bring waar almal die Verlossende liefde van God se genade kan beleef ongeag denominale verskille. Om mense toe te rus en te bekragtig deur leringe regdeur Suid-Afrika deur middel van seminare en geestelike naweek-kampe en so God se liefde en teenwoordigheid te bekragtig waar ons ook al gaan. Om innerlike emosionele genesing, asook fisiese genesing te bedien in die Naam van Jesus Christus. ‘n Heilige Gees skoling waar mense gehelp word deur middel van lering om ‘n dieper en voller verhouding met God te hê. ‘n Terugkeer na God se “Tuin van Restorasie” van die liefde deur Sy Seun Jesus Christus. Om mense te ondersteun en help om hulle geestelike roepinge te ontdek en daarin te wandel.
Please enter your phone number and click "Send" to receive the listing details by SMS.
For numbers outside the US, please enter the country code, for e.g. +91.
If you do not receive a message, your phone number might be registered in the Do Not Disturb Registry.
Number:
For numbers outside the US please enter the country code.
Please enter your phone number and click "Call" to call the listing owner.
Number:
For numbers outside the US please enter the country code.